Enable job alerts via email!

Senior Grain Grader / Senior Graangradeerders

OVK Bedryf BPK

Noord-Kaap

On-site

ZAR 30,000 - 45,000

Full time

4 days ago
Be an early applicant

Job summary

'n Boerderyonderneming in Noord-Kaap soek 'n Silo Assistent om ondersteuning te bied aan die Silo Bestuurder. Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die gradering van kommoditeite en die bestuur van voorraad. Vereistes sluit in Graad 12, drie jaar toepaslike ondervinding, en geldig rybewys. 'n Rotsy gesondheid en die vermoë om lange ure te werk is noodsaaklik.

Qualifications

  • 3 Jaar toepaslike ondervinding.
  • Geldige rybewys.
  • Ondervinding in voedselveiligheid voordelig.

Responsibilities

  • Gradering van Kommoditeite (Graan).
  • Beheer van Voorraad.
  • Byhou van administrasie.
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig (MS Office)
Goeie interpersoonlike vaardighede
Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen
Sterk administratiewe orientasie
Bereidwilligheid om lang ure te werk

Education

Graad 12
Toepaslike naskoolse kwalifikasie
Graan graderings kursusse voltooi

Job description

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuur m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 3 Jaar toepaslike ondervinding;
  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig;
  • Graan graderings kursusse voltooi;
  • Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie;
  • Bereidwilligheid om lang ure te werk.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van Kommoditeite (Graan);
  • Beheer van Voorraad;
  • Byhou van administrasie;
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies asook voedselveiligheid.

Main purpose of the position:

To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner.

Minimum Requirements:

  • Grade 12;
  • 3 Years relevant experience;
  • Relevant post matric qualification an advantage;
  • Grain Grading courses successfully completed;
  • Experience in food safety an added advantage;
  • Valid driver’s license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good interpersonal skills;
  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
  • Strong administrative skills;
  • Must be prepared to work long hours.

Responsibilities:

  • Grading of Commodities (Grain);
  • Control over stock;
  • Management of administration;
  • Comply with safety regulations as well as that of food safety.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.