Get a reply from this employer
Your resume and cover letter, tailored to exactly what they’re hiring for.
BVSA Paarl in Paarl, Wes-Kaap, soek drie SAIPA-klerke om by ons span aan te sluit vanaf 1 November 2026, soos ooreengekom. Die posisie behels die vasstelling van kliënte se finansiële transaksies en die interpretasie van rekords om finansiële state volgens IFRS vir MKB’s op te stel.
Jy benodig ’n BCom-graad of BTech-kwalifikasie in rekeningkunde, of matriek met die voorneme om een van hierdie kwalifikasies te studeer.