Get a reply from this employer — a resume and cover letter tailored to exactly what they’re hiring for.
OVK Retail in Graaff-Reinet soek dinamiese matrieke vir praktiese veldleer in die handel en landbou. Die pos bied intensiewe blootstelling aan die OVK-agrifamilie en die kans om saam met ons Retail-span nuwe vaardighede te leer en toepas.
Vereistes sluit in Graad 12 (wiskunde en/of rekeningkunde voordelig), belangstelling in kliëntediens en bemarking, en ’n afskrif van jou laaste skoolrapport wat jou aansoek vergesel.