Enable job alerts via email!
A leading plumbing service provider in Boksburg is seeking a skilled Plumbing, Gas & Solar Technician. You will manage client requests, ensure compliance with operational standards, and deliver high-quality services. Ideal candidates have 3-5 years of experience, a National Diploma in Plumbing, and certifications in gas/solar installations. Join a fast-growing team that values excellence and customer satisfaction.
(eng=
Plumbing, Gas & Solar Technician
More about the client:
This role is within a well-established technical team, providing services for a renowned South African plumbing brand. You will play a key role in enhancing customer satisfaction, ensuring safety, and maintaining high service quality. As part of a fast-growing and trusted company, you will be representing a brand known for its excellence in the industry.
Job Purpose:
This technical role ensures effective handling of customer requests and compliance with operational and administrative standards. The technician is responsible for delivering plumbing, gas, and solar services in both residential and commercial contexts.
Positions Available: 2
Location :Boksburg
Salary: R12 500 – R15 000 per month, depending on experience
Working Hours:
Monday to Friday: 07:00 – 17:00
Every second Saturday as required
Key Responsibilities:
Job Requirements:
Ready to make a real impact in the plumbing, gas, and solar industry?
If you’re a skilled and qualified professional looking for a rewarding career, we want to hear from you! Join our team and help us deliver top-tier service to clients while building a future full of opportunities. Apply today!
)
(afr=
Loodgieter, Gas- en Sonkragtegnikus
Meer oor die kliënt:
Hierdie rol is binne 'n goed gevestigde tegniese span wat dienste lewer vir 'n bekende Suid-Afrikaanse loodgietershandelsmerk. Jy sal 'n sleutelrol speel in die verbetering van kliënttevredenheid, die versekering van veiligheid, en die handhawing van hoë diensgehalte. As deel van 'n vinnig groeiende en betroubare maatskappy, sal jy 'n handelsmerk verteenwoordig wat vir hu; uitmuntendheid in die bedryf bekend is.
Doel van die Pos:
Hierdie tegniese posisie is geskep om te verseker dat kliënteversoeke doeltreffend afgehandel word en dat alle administratiewe en operasionele prosesse noukeurig gevolg word. Die tegnikus speel ’n sleutelrol in die lewering van professionele loodgieter-, gas- en sonkragdienste aan beide residensiële en kommersiële kliënte.
Posisies Beskikbaar: 2
Ligging : Boksburg
Salaris: R12 500 – R15 000 per maand, afhangende van ervaring
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 07:00 – 17:00
Elke tweede Saterdag, soos benodig
Verantwoordelikhede:
Vereistes:
Is jy gereed om ’n werklike verskil te maak in die loodgieter-, gas- en sonkragbedryf?
As jy ’n bekwame en gekwalifiseerde professionele persoon is wat op soek is na ’n veelsydige loopbaan, wil ons graag van jou hoor! Sluit aan by ons span en help ons om uitmuntende diens aan kliënte te lewer terwyl jy ’n toekoms vol geleenthede bou. Aansoek doen vandag!
)