Operasionele Administrateur / Operations Administrator

Werfnet

Gauteng

On-site

ZAR 180,000 - 240,000

Full time

2 days ago
Be an early applicant
Application generator

Turn this role into an interview — a resume and cover letter built around what this employer wants.

Get past ATS filters

Job summary

Werfnet soek ’n Operasionele Administrateur wat gebalanseerde administratiewe vaardighede kombineer met finansiële verwerking en verslagdoening. Die rol ondersteun die operasionele bestuur van ’n eiendoms-/kleinhandelportefeulje en behels naboming van stelsels en toepaslike nakoming.

Die ideale kandidaat het sterkte rekenaarvaardighede, wys dat hy vinnig nuwe sagteware kan aanleer en beskik oor praktykervaring in ’n kleinhandelomgewing. Reis en ’n geldige rybewys is wenslik.

Qualifications

  • Rekenaarvaardighede en analytiese vermoëns is essensieel.
  • Vinnige aanleer van nuwe stelsels en tegnologieë.
  • Sterk probleemoplossingsvermoëns is voordelig in ’n dinamiese omgewing.

Responsibilities

  • Die verwerking, vaslegging en ouditering van verskafferbetalingsdokumentasie.
  • Die voorbereiding van betalingspakkette en bevestiging dat alle ondersteunende dokumentasie volledig is.
  • Die ouditering van operasionele en instandhoudingsdokumentasie vir akkuraatheid en nakoming.
  • Tuin-/landskapdienste
  • Die vaslegging, instandhouding en opdatering van operasionele inligting op fasiliteitsbestuurstelsels
  • Die ondersteuning van databasisbestuur en rekordhouding
  • Daaglikse administratiewe ondersteuning aan operasionele bestuurders oor verskeie terreine
  • Datavaslegging, validering en gehaltebeheer
  • Ondersteuning met die opening van nuwe terreine en operasionele gereedheidsprojekte
  • Sporadiese terreinbesoeke indien nodig
  • Die identifisering van administratiewe of operasionele tekortkominge en die aanbeveling van verbeterings
  • Vorige ervaring in ’n kleinhandelomgewing sal voordelig wees
  • Sterk rekenaarvaardigheid en selfvertroue om nuwe sagtewarestelsels vinnig aan te leer
  • Ervaring met operasionele, fasiliteitsbestuur- of eiendomsbestuurstelsels sal voordelig wees
  • ’n Geldige rybewys en bereidwilligheid om van tyd tot tyd te reis

Skills

Analytiese vaardighede
Leer vinnig aan
Probleemoplossing

Tools

Power BI

Job description

Posadvertensie: Operasionele Administrateur

’n Gevestigde organisasie in die eiendoms-/kleinhandelomgewing is op soek na ’n hoogs georganiseerde, proaktiewe en detailgeoriënteerde Operasionele Administrateur om ’n dinamiese operasionele span te ondersteun.
Hierdie rol strek veel verder as tradisionele administrasie en is ideaal vir iemand wat tegnologie geniet, sterk probleemoplossingsvermoë het en gemaklik funksioneer in ’n vinnige werksomgewing. Die geskikte kandidaat sal ’n belangrike rol speel in die ondersteuning van die operasionele bestuur van ’n eiendomsportefeulje, met spesifieke fokus op administrasie, finansiële verwerking, verslagdoening, nakoming en die daaglikse bestuur van operasionele stelsels.

Die suksesvolle kandidaat sal onder andere verantwoordelik wees vir:

  • Die verwerking, vaslegging en ouditering van verskafferbetalingsdokumentasie
  • Die voorbereiding van betalingspakkette en versekering dat alle ondersteunende dokumentasie volledig is
  • Die ouditering van operasionele en instandhoudingsdokumentasie vir akkuraatheid en nakoming
  • tuin-/landskapdienste
  • Die vaslegging, instandhouding en opdatering van operasionele inligting op fasiliteitsbestuurstelsels
  • Die ondersteuning van databasisbestuur en rekordhouding
  • Daaglikse administratiewe ondersteuning aan operasionele bestuurders oor verskeie terreine
  • Datavaslegging, validering en gehaltebeheer
  • Ondersteuning met die opening van nuwe terreine en operasionele gereedheidsprojekte
  • Sporadiese terreinbesoeke indien nodig
  • Die identifisering van administratiewe of operasionele tekortkominge en die aanbeveling van verbeterings
  • Vorige ervaring in ’n kleinhandelomgewing sal voordelig wees
  • Sterk rekenaarvaardigheid en selfvertroue om nuwe sagtewarestelsels vinnig aan te leer
  • Ervaring met operasionele, fasiliteitsbestuur- of eiendomsbestuurstelsels sal voordelig wees
  • ’n Geldige rybewys en bereidwilligheid om van tyd tot tyd te reis

Die ideale kandidaat:

  • leer nuwe stelsels vinnig aan
  • funksioneer goed onder druk
  • pas maklik aan by veranderende prioriteite en prosesse

Die volgende tegniese vaardighede is belangrik:

  • Vermoë om webgebaseerde operasionele bestuurstelsels vinnig aan te leer
  • Ervaring met verslagdoenings- of data-ontledingsinstrumente sal voordelig wees, veral Power BI
Wie sal goed in hierdie rol pas?

Hierdie geleentheid is geskik vir iemand wat daarvan hou om orde en struktuur in komplekse prosesse te bring. Die ideale kandidaat is nuuskierig, betroubaar, aanpasbaar en trots daarop om akkurate werk van hoë gehalte te lewer in ondersteuning van ’n besige operasionele span.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop your file here.
Similar jobs

Similar jobs worth comparing

Bedryfs- En Ondersteuningsbestuurder / Operations And Support Manager
Bedryfs- En Ondersteuningsbestuurder / Operations And Support Manager

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 900,000 - 1,300,000
Professionele werksomgewing
Sleutelrol in operasionele bestuur
Loopbaanontwikkeling
Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager
Bedryfs- en Ondersteuningsbestuurder / Operations and Support Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 600,000 - 900,000
Administrator
Administrator

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 180,000 - 240,000
Finance Administrator
Finance Administrator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 240,000 - 320,000
Hybride werksomgewing
Persoonlike Assistent / Personal Assistant
Persoonlike Assistent / Personal Assistant

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 300,000
Finansiele Bestuurder/ Financial Manager
Finansiele Bestuurder/ Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Gauteng

On-site
ZAR 1,200,000 - 2,100,000
Administrateur/ Administrator
Administrateur/ Administrator

Werfnet • Pretoria

On-site
ZAR 320,000 - 480,000
Trade Support / Operations Administrator
Trade Support / Operations Administrator

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 360,000 - 480,000
Kantoor-gebaseer
Finansiële Bestuurder / Financial Manager
Finansiële Bestuurder / Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Midrand

On-site
ZAR 250,000 - 450,000
Junior Bookkeeper
Junior Bookkeeper

Werfnet • Gauteng

On-site
ZAR 180,000 - 240,000