Enable job alerts via email!

Multimedia-joernalis

Media24 / Afrikaans News

Gauteng

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

9 days ago

Boost your interview chances

Create a job specific, tailored resume for higher success rate.

Job summary

A leading media company in Johannesburg is seeking an energetic and creative Multimedia Journalist with a keen eye for detail and design. The ideal candidate will have excellent Afrikaans language skills and a passion for Sunday journalism, responsible for social media content creation, audience engagement, and multimedia editing.

Qualifications

  • Strong visual skills and excellent language proficiency in Afrikaans required.
  • Experience in journalism or related field is preferred.

Responsibilities

  • Create and manage content for social media.
  • Edit audio and video.
  • Identify and acquire visual elements for stories.

Skills

Visual Design
Curiosity
Adaptability

Education

Post-secondary qualification in Journalism

Tools

Photo Editing
Video Editing

Job description

Multimedia-joernalis – Johannesburg:

Rapport is op soek na ’n energieke en kreatiewe joernalis met ’n skerp oog vir detail en ontwerp en ‘n passie vir Sondag-joernalistiek. Die ideale persoon het ’n sterk visuele aanleg en ’n goeie nuussin. Uitstekende taalvaardigheid in Afrikaans is noodsaaklik.

Die persoon se pligte sal insluit:

  • Die skep en versorging van inhoud vir sosiale media
  • Monitor en bou Rapport se gehoor op sosiale media en Netwerk24
  • Redigeer klank en video
  • Bou nuusbriewe
  • Skep grafiese elemente vir Rapport se inhoud op Netwerk24
  • Identifiseer en bekom visuele elemente om stories te verryk, onder meer deur self foto’s en videomateriaal te skiet waar ‘n spesialis-fotograaf nie beskikbaar is nie.

Vereistes:

  • Innoverende ingesteldheid
  • Vermoë om voortdurend te leer en aan te pas
  • Nuuskierigheid
  • Kennis van redigering van foto’s, klank en video’s en visuele ontwerp is ‘n aanbeveling
  • Naskoolse kwalifikasie of ervaring in joernalistiek of verwante rigting

Werkure:

Dinsdag tot Saterdag laat

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe voorkeur gegee word.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.