Department Description/Departement Beskrywing
Faculty of Economic and Management Sciences
Department of Logistics
Lecturer in Logistics and Supply Chain Management
(Stellenbosch Campus)
Ref. EBW03/144/0625
The Department of Logistics is one of several departments within Stellenbosch University's (SU) Faculty of Economic and Management Sciences, and is also the oldest tertiary academic department in South Africa to provide education in transport economics and logistics. The Department houses the disciplines of logistics and supply chain management, operations research, business analytics, and transport economics and is the only department at a South African university fully offering the various disciplines integrated in one department.
This role requires a candidate with experience and skills in logistics and supply chain management. Practical experience and/or teaching experience and/or research in at least three of the following are preferred: sustainable supply chain management, packaging logistics, humanitarian logistics, strategic sourcing, global dimension of supply chains, supply chain collaboration, logistics and supply chain analytics, visual data analysis, experiential learning, and artificial intelligence in logistics and supply chain management.
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Departement Logistiek
Lektoraat in Logistieke- en Voorsieningskettingbestuur
(Stellenbosch-kampus)
Verw. EBW03/144/0625
Die Departement Logistiek is een van verskeie departemente binne die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en is ook die oudste tersiêre akademiese departement in Suid-Afrika wat onderrig in vervoerekonomie en logistiek verskaf. Die Departement huisves die dissiplines van logistiek en voorsieningskettingbestuur, operasionele navorsing, besigheidsanalitiek en vervoerekonomie, en is die enigste departement by 'n Suid-Afrikaanse universiteit waar die verskillende dissiplineswat in een departement geïntegreer is ten volle aanbied.
Hierdie pos vereis 'n kandidaat met ervaring en vaardighede in logistiek en voorsieningskettingbestuur. Praktiese ervaring en/of onderrig ervaring en/of navorsing in minstens drie van die volgende word verkies: volhoubare voorsieningskettingbestuur, verpakkingslogistiek, humanitêre logistiek, strategiese verkryging, globale dimensie van voorsieningskettings, voorsieningskettingsamewerking, logistiek en voorsieningsketting-analise, visuele data-analise, ervaringsleer, en kunsmatige intelligensie in logistiek en voorsieningskettingbestuur.
Duties/Pligte
- Delivering high quality undergraduate and postgraduate teaching in logistics and supply chain management.
- Postgraduate research supervision on honours and master's level.
- Subject-related research and publication in DHET accredited journals.
- Rendering relevant services to the University and the community, including administrative duties and serving on committees.
- Lewering van hoë kwaliteit voorgraadse en nagraadse onderrig in logistiek en voorsieningskettingbestuur.
- Nagraadse navorsingsleiding op honneurs en meestersvlak.
- Vakverwante navorsing en publikasie in DHOO-geakkrediteerde joernale.
- Lewer tersaaklike dienste aan die Universiteit en die gemeenskap, met inbegrip van administratiewe take en om te dien op komitees.
Job Requirements/Pos Vereistes
- A relevant master's degree from a recognised university (e.g. masters in logistics management, master's in supply chain management, master's in industrial engineering with thesis topic in logistics and supply chain management, master's in business management with thesis topic in logistics and supply chain management).
- The ability and desire to complete a PhD in logistics and supply chain management.
- An excellent academic track record - full transcripts for all undergraduate and postgraduate qualifications required.
- Level of experience required (at least one of the following):
- Research experience and relevant publications in the field of logistics and supply chain management in at least one DHET accredited journal; or
- Industry experience (of at least one year) within the private or public sector; or
- Teaching experience (of at least one year) within logistics and supply chain management.
- The ability to teach in a multilingual environment.
- Proven digital literacy, including proficiency with the various Microsoft software programs (Word, Excel, PowerPoint, Teams, etc.).
- Proven quantitative and analytical skills, including the use of visualisation software (e.g. Tableau, PowerBI, ATLAS.ti, etc.).
Short-listed candidates (those invited for interviews) will be expected to present a lecture on a designated topic to academic staff of the Department of Logistics to demonstrate their excellence in teaching, as well as their digital, analytical and data visualisation skills.
- 'n Toepaslike meestersgraad deur 'n erkende universiteit (bv. meesters in logistieke bestuur, meesters in voorsieningskettingbestuur, meesters in bedryfsingenieurswese met tesis tema in logistiek en voorsieningskettingbestuur, meesters in ondernemingsbestuur met tesis tema in logistiek en voorsieningskettingbestuur).
- Die vermoë en begeerte om 'n PhD in logistiek en voorsieningskettingbestuur te voltooi.
- 'n Uitstekende akademiese rekord - volle afskrifte van alle voorgraadse en nagraadse kwalifikasies word vereis.
- Vlak van ervaring wat vereis word (minstens een van die volgende):
- Navorsingservaring en toepaslike publikasies op die gebied van logistiek en voorsieningskettingbestuur in minstens een DHOO-geakkrediteerde joernaal; of
- Bedryfservaring (van minstens een jaar) binne die privaat of openbare sektor; of
- Onderrigervaring (minstens een jaar) in logistiek en voorsieningskettingbestuur.
- Die vermoë om in veeltalige omgewing onderrig te gee.
- Bewese digitale geletterdheid, met inbegrip van vaardigheid met die verskillende Microsoft-sagtewareprogramme (Word, Excel, PowerPoint, Teams, ens.).
- Bewese kwantitatiewe en analitiese vaardighede, insluitend die gebruik van visualisering sagteware (bv. Tableau, PowerBI, ATLAS.ti, ens.).
Daar sal van kortlys kandidate (die wie genooi word vir onderhoude) verwag word om 'n lesing in 'n aangewysde tema aan te bied aan akademiese personeel in die Departement Logistiek om hulle uitnemendheid in onderrig te demonstreer, sowel as hulle digitale, analitiese en data visiualiseringsvaardighede.
Recommendation/Aanbeveling
- Knowledge in at least three of the following specialisation areas: sustainable supply chain management, packaging logistics, humanitarian logistics, strategic sourcing, global dimension of supply chains, supply chain collaboration, logistics and supply chain analytics, visual data analysis, experiential learning, and artificial intelligence in logistics and supply chain management.
- Experience in using learning management systems (e.g. Moodle).
- Experience in working and engaging with industry.
- Exposure in research and/or teaching within the field of transport economics.
- Kennis in minstens drie van die volgende spesialisasieareas: volhoubare voorsieningskettingbestuur, verpakkingslogistiek, humanitêre logistiek, strategiese verkryging, globale dimensie van voorsieningskettings, voorsieningskettingsamewerking, logistiek en voorsieningsketting-analise, visuele data-analise, ervaringsleer, en kunsmatige intelligensie in logistiek en voorsieningskettingbestuur.
- Ervaring in die gebruik van leerbestuurstelsels (bv. Moodle).
- Ervaring in werk en betrokkenheid by die industrie.
- Blootstelling in navorsing en/of ervaring binne die vakgebied van vervoerekonomie.
How To Apply/Hoe Om Aansoek Te Doen
#PAS
Stellenbosch University is committed to employment equity (EE), and appointments will be made in line with the EE plan for the specific environment as well as the institutional EE Plan of the University.
Stellenbosch University reserves the right not to make an appointment.
Your application, comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and email addresses of at least three referees) as well as full academic transcripts , must reach the University before or on the closing date of the advertised post.
APPLY ONLINE AT https://www.sun.ac.za/english/careers BY USING THE APPLY NOW LINK AT THE TOP RIGHT-HAND CORNER OF THE SPECIFIC VACANCY PAGE.
The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.
Should no feedback be received from the University within four to six weeks of the closing date, kindly accept that your application did not succeed.
Die Universiteit Stellenbosch is tot gelyke indiensneming (GI) verbind, en aanstellings word ooreenkomstig die GI-plan vir die betrokke omgewing sowel as ons institusionele GI-plan gedoen.
Die Universiteit Stellenbosch behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.
U aansoek moet vergesel wees van 'n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente) asook volledige akademiese rekords, en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum van die advertensie bereik.
DOEN AANLYN AANSOEK BY https://www.sun.ac.za/afrikaans/loopbane DEUR OP DIE APPLY NOW-SKAKEL REGS BO-AAN DIE BLAD VAN DIE SPESIFIEKE VAKATURE TE KLIEK.
Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.
Indien u nie binne vier tot ses weke na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van die Universiteit verneem nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
Enquiries/Navrae
Enquiries regarding this post : Prof Linke Potgieter on 021 808 2492, or at
Enquiries regarding remuneration/benefits, as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Services Centre on
021 808 2753 (Stellenbosch) / 021 938 9636 (Tygerberg), or at
Navrae rakende die posinhoud: Prof Linke Potgieter by 021 808 2492, of by
Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum by 021 808 2753 (Stellenbosch) / 021 938 9636 (Tygerberg), of by
Currency ZAR
Commencement Date 01-Oct-2025
Closing Date 31-Jul-2025
Amount of Travel
Work At Home