Enable job alerts via email!

Kode 14 Trokdrywer / Code 14 Truck Driver

Ligpos

Cullinan

On-site

ZAR 50,000 - 200,000

Full time

12 days ago

Boost your interview chances

Create a job specific, tailored resume for higher success rate.

Job summary

Ligpos is op soek na 'n Kode 14 Vragmotorbestuurder vir die aflewering van blomme na verskillende markte, insluitend aflewerings tot in die Kaap. Die pos behels die langafstand en kortafstand bestuur, asook die instandhouding van die vragmotor. Die kandidaat sal 'n geldige bestuurderslisensie en 'n passie vir trok bestuur moet hê.

Benefits

Huisvesting met elektrisiteit en water ingesluit

Qualifications

  • Geldige kode 14 (EC) bestuurderslisensie.
  • Bekend met roetes en padwetgewing.
  • Moet langafstande kan hanteer en lang ure op 'n slag.

Responsibilities

  • Bestuur van 'n kode 14 (EC) swaar vragmotor vir blomme-aflewering.
  • Verseker dat die vragmotor gereeld nagegaan en onderhou word.
  • Kommunikasie met kliënte rakende afleweringstye en vereistes.

Skills

Bestuurvaardighede
Aandag aan detail
Tydsbestuur
Onderhouding en versorging van die voertuig

Job description

Ligpos - Pos Vakature: Kode 14 Vragmotorbestuurder

Posbesonderhede

Posbenaming: Kode 14 (Kode EC) Swaar Vragmotor bestuurder

Arbeidsveld: Landbou

Area: Cullinan

Beskrywing Van Die Pos

Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of markte, selfs tot in die Kaap. Die rol sluit ook die verantwoordelikheid in om die vragmotor in 'n goeie toestand te hou en seker te maak dat die goedere betyds en veilig afgelewer word. 'n Bestuurder se gesondheid, veiligheid en vaardighede in padwetgewing is van uiterste belang.

Pos Pligte En Sleutelwerksaamhede

  • Bestuur van 'n kode 14 (EC) swaar vragmotor vir blomme-aflewering
  • Verseker dat die vragmotor gereeld nagegaan en onderhou word
  • Voltooi van afleweringsbriewe en dokumentasie
  • Kommunikasie met kliënte rakende afleweringstye en vereistes
  • Aandag aan die roetine en netwerk van aflewerings

Kritiese Vereistes

Behoefte Vereistes vir Pos:

  • Geldige kode 14 (EC) bestuurderslisensie.
  • Bekend met roetes en padwetgewing.
  • Moet langafstande kan hanteer en lang ure op 'n slag.
  • Passie vir trok bestuur.
  • Instandhouding en onderhouding van 'n trok.

Voordelige Vereistes

  • Ondervinding in vragmotorbestuur
  • Ervaring in die aflewering van landbouprodukte
  • Sterk kommunikasievaardighede
  • Probleemoplossingsvaardighede

Vaardighede

  • Bestuurvaardighede
  • Aandag aan detail
  • Tydsbestuur
  • Onderhouding en versorging van die voertuig

Basiese Eienskappe

  • Betroubaarheid
  • Integriteit
  • Goeie houding
  • Leergierig en bereid om te verbeter
  • Fisieke uithou en gesondheid

Spesifieke Verbode Aspekte

  • Geen dwelms of oneerlikheid nie
  • Moet 'n skoon kriminele rekord hê
  • Onbehoorlike gedrag of bestuur sal nie geduld word nie

Werksomgewing

Beskrywing: Die pos is vir die vervoer van blomme en die klient verwag 'n gesonde en stabiele werksetiek. Die bestuurder moet bereid wees om lang ure te voltooi waarna daar ander tye af dae sal wees.

Werkplek: Cullinan

Werkplek Streek: Gauteng tot in die Kaap

Dienperiodes

Indiensnemingdatum: 9 Maart 2025

Werksure & Werksdae

  • Permanente pos: 45 uur per werksweek wat opgedeel word in bestuur sessies van 12 ure aktiewe bestuur en saamgestelde werksure.
  • Tydelike pos: Hoofsaaklik Maandae tot Woensdag oggend vir ongeveer 27 ure.

Verlof

  • 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk
  • 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus

Kennisgewingstydperk

  • 1 week indien minder as 6 maande gewerk
  • 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk
  • 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk

Vergoeding Vir Dienste

  • Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se ondervinding en agtergrond.

Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.

LW. Moet asb nie u CV WhatsApp of E-pos nie, maar handig dit in in die aansoekvorm wat hiermee saamgaan.

__________________________________________________________________________

Job Vacancy: Code 14 Truck Driver

Job Details

Position Title: Code 14 (Code EC) Heavy Truck Driver

Field of Work: Agriculture

Area: Cullinan

Job Description

The candidate will be responsible for the long-distance and short-distance driving of a Code 14 (EC) truck for the delivery of flowers to various clients or markets, including as far as Cape Town. The role also includes the responsibility to keep the truck in good condition and ensure that the goods are delivered on time and safely. A driver's health, safety, and knowledge of road legislation are of utmost importance.

Job Duties And Key Responsibilities

  • Drive a Code 14 (EC) heavy truck for flower deliveries
  • Ensure that the truck is regularly checked and maintained
  • Complete delivery letters and documentation
  • Communicate with clients regarding delivery times and requirements
  • Pay attention to the routine and network of deliveries

Job Requirements

Critical Requirements:

  • Valid Code 14 (EC) driver's license.
  • Familiar with routes and road legislation.
  • Must be able to handle long distances and long hours at a time.
  • Passion for truck driving.
  • Maintenance and upkeep of a truck.

Desirable Requirements

  • Experience in truck driving
  • Experience in the delivery of agricultural products
  • Strong communication skills
  • Problem-solving skills

Skills

  • Driving skills
  • Attention to detail
  • Time management
  • Maintenance and care of the vehicle

Basic Attributes

  • Reliability
  • Integrity
  • Good attitude
  • Eager to learn and willing to improve
  • Physical stamina and health

Specific Prohibited Aspects

  • No drugs or dishonesty
  • Must have a clean criminal record
  • Improper behavior or driving will not be tolerated

Work Environment

Description: The position is for the transportation of flowers, and the client expects a healthy and stable work ethic from the employee. The driver must be willing to work long hours, after which there will be off days.

Workplace: Cullinan

Workplace Region: Gauteng to the Cape

Employment Periods

Start Date: 9 March 2025

Working Hours & Days

  • Permanent Position: 45 hours per work week divided into driving sessions of 12 hours of active driving and accumulated working hours.
  • (A Temporary Position also available: Mainly Monday to Wednesday mornings for approximately 27 hours.)

Leave

  • 1 day of leave for every 17 days worked
  • 30 sick leave days in a 3-year cycle

Notice Period

  • 1 week if employed for less than 6 months
  • 2 weeks if employed for more than 6 months but less than a year
  • 4 weeks if employed for longer than a year

Compensation For Services

Monthly salary, depending on the candidate's experience and background.

2 bedroom Housing, electricity and water included.

Individuals who meet the job requirements are encouraged to apply.

Note: Please do not send your CV via WhatsApp or email, but submit it through the application form provided.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.