Enable job alerts via email!

Gegradueerde Program: Versekering / Graduate Programme: Insurance 2026

OVK Bedryf BPK

Vrystaat

On-site

ZAR 300,000 - 400,000

Full time

30+ days ago

Job summary

OVK Bedryf BPK soek 'n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese ervaring in die versekeringsbedryf verkry en die kans hê om saam met 'n gegewe span te werk, terwyl hulle belangrike vaardighede aanleer en besigheidsinzicht opdoen. 'n Toepaslike graad en geldige rybewys is vereis.

Qualifications

  • Graad in 'n toepaslike veld (Bemarking, Finansies, Risikobestuur, Landbou) is noodsaaklik.
  • Geldige rybewys benodig.

Responsibilities

  • Praktiese blootstelling aan die versekeringsbedryf.
  • Saamwerk met die versekeringspan om nuwe vaardighede aan te leer.

Skills

Kommunikasievaardighede
Rekenaarvaardig
Numeriese vaardigheid
Organisatoriese vaardighede
Analitiese vaardighede
Probleemoplossingsvaardighede

Education

Graad in Bemarking, Finansies, Risikobestuur of Landbou

Job description

Kerndoel van die program:

OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry aan die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

Minimum Vereistes:

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:

  • ‘n Toepaslike graad in Bemarking, Finansies, Risikobestuur of Landbou;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Duur van Program: 24 maande

Main purpose of the programme:

OVK is looking for a dynamic and ambitious graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.

Minimum requirements:

The successful candidate will need the following:

  • An applicable degree in Marketing, Finance, Risk Management or Agriculture;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numerical ability;
  • Strong organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Strong analytical and problem solving skills.

Duration of Programme: 24 months

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.