Debiteure/Krediteure Klerk
BRONKHORTSPRUIT
Minimum Vereistes:
Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar praktiese ondervinding in die doen van debiteure, krediteure, kasboek balanseer, kleinkas kontrole asook algemene administrasie.
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, verkieslik Pastel, internet gebruik en eposse.
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels.
- Vermoë om akkuraat onder druk te funksioneer.
- Onafhanklik maar ook in 'n span kan funksioneer.
- Bereid om soms ongereelde en oortyd te werk.
Pligte sluit ondermeer in:
- Debiteure: faktureer, uitstuur van state, opvolg van uitstaande gelde.
- Krediteure: pos en rekonsilieer van state.
- Opstel van betalingslyste.
- Kleinkas kontrole.
- Rekonsilieer van kasboeke.
- LBS: BTW rekons.
- Alle transaksies tot proefbalaans.