Enable job alerts via email!

Construction Assistant Supervisor/ Konstruksie Assistent Toesighouer

Ligpos

Pretoria

On-site

ZAR 50,000 - 200,000

Full time

30+ days ago

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Start fresh or import an existing resume

Job summary

Ligpos is op soek na 'n assistent toesighouer om 'n Voorman by te staan op 'n konstruksie terrein. Die rol sluit toesighouding, papierwerk, en eenvoudige wiskunde in. Ideaal vir 'n jong man wat wil leer. Groei moontlik na Voorman of Bourekenaar.

Benefits

Jaarlikse verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
Siekverlof: 30 dae in 'n 3-jaar siklus
Kraamverlof: 4 maande volgens Arbeidswet

Qualifications

  • Assistent toesighouer om 'n Voorman by te staan met werk op 'n konstruksie terrein.
  • Eenvoudige oppervlakte/volume-somme doen gebaseer op die mates.

Responsibilities

  • Toesighouding en papierwerk invul.
  • Opmetings doen van werk vir kwotasies.
  • Verteenwoordig die maatskappy in veiligheidsvergaderings.

Skills

Integriteit
Geletterdheid
Basiese wiskundevaardighede
Sterke kommunikasievaardighede

Job description

Posadvertensie: Konstruksie Toesighouer assistent

Algemene Inligting

  • Posbenaming: Toesighouer
  • Indiensnemingsdatum: 12 Mei 2025
  • Area: Koedoespoort, Pretoria en Terrein in Isando, Kempton Park

Posbeskrywing

Assistent toesighouer om 'n Voorman by te staan met werk op 'n konstruksie terrein. Die persoon sal help met toesig, papierwerk (Permit To Work, Daily Safe Task Instructions, ens.), werk opmeet met 'n maatband vir kwotasie en eisdoeleindes, en eenvoudige wiskunde doen. Hy sal verder materiaal en gereedskap skuif en die maatskappy verteenwoordig in Daily Activity Briefing Sessions.

Hierdie is ideaal vir 'n jong man wat skerp is en graag van konstruksie wil leer.

Hoofpligte

  • Toesighouding
  • Papierwerk invul en indien nodig
  • Opmetings doen van werk vir kwotasies
  • Eenvoudige oppervlakte/volume-somme doen gebaseer op die mates
  • Verteenwoordig die maatskappy in veiligheidsvergaderings
  • Materiaal en gereedskap skuif
  • Elektroniese kommunikasie (e-pos, WhatsApp)
  • Die persoon gaan baie trappe klim

Kritiese Vereistes

  • Integriteit en eerlikheid
  • Geletterdheid
  • Basiese wiskundevaardighede en fluksheid
  • Sterke kommunikasievaardighede

Voordelige Vereistes

  • Inisiatief
  • Bestuurslisensie (verkieslik)
  • Konstruksie-agtergrond

Werksure En Voorwaardes

  • Maandag - Vrydag, 07:00 - 16:00
  • Elke tweede Vrydag: 07:00 - 13:15
  • Oortyd moontlik, maar nie gereeld nie

Vergoeding En Voordele

  • Maandelikse vergoeding: R9,000.00
  • Oortydbetaling: 1.5x
  • Betalingsfrekwensie: Twee-weekliks
  • Jaarlikse verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
  • Siekverlof: 30 dae in 'n 3-jaar siklus
  • Kraamverlof: 4 maande volgens Arbeidswet (vroulik)

Groeimoontlikheid

Met voldoende ondervinding kan jy groei na 'n Voorman of Bourekenaar, en verder na Senior Bourekenaar of Projekbestuur.

Opleiding

Twee dae OH&S-opleiding met sertifikate in relevante veiligheidsprosedures. Die waarde van die opleiding is ongeveer R5000.

Aansoek Vir Die Pos

Moet asseblief nie u CV per e-pos of WhatsApp stuur nie. Slegs aansoeke deur hierdie sisteem word aanvaar, waar u al u dokumentasie kan upload.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.