Enable job alerts via email!

Branch Assistant / Takassistent

OVK Bedryf BPK

Noord-Kaap

On-site

ZAR 200,000 - 300,000

Full time

2 days ago
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Start fresh or import an existing resume

Job summary

'n Handelsonderneming in Noord-Kaap soek 'n kliëntediens en bemarking personeel met 'n Graad 12 en 1–2 jaar ervaring in die handelsomgewing. Die ideale kandidaat moet goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels hê, asook sterk verkope- en organisasievermoë. Hierdie rol sluit kontanthantering en voorraadbestuur in.

Qualifications

  • 1–2 jaar ondervinding in handelsomgewing.
  • 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking 'n aanbeveling.

Responsibilities

  • Lewering van goeie kliëntediens en bemarking.
  • Kontanthantering.
  • Beheer van voorraad.
  • Rakversorging.
  • Uitvoer van administratiewe funksies.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig (MS Office)
Syfervaardig
Goeie organisasie vermoë
Goeie verkopevaardighede

Education

Graad 12

Job description

Kern doel van die pos:

Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 1– 2 jaar ondervinding in handelsomgewing;
  • 2 jaar ondervinding in klientediens en bemarking ‘n aanbeveling.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie verkopevaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Lewering van goeie kliëntediens en bemarking;
  • Kontanthantering;
  • Beheer van voorraad;
  • Rakversorging;
  • Uitvoer van administratiewe funksies.

Main purpose of the position:

Execution of assigned responsibilities, marketing and customer service within a trading branch environment.

Minimum Requirements:

  • Grade 12;
  • 1 – 2 years experience in a trade branch a recommendation;
  • 2 years experience in customer service and marketing an advantage.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Good sales skills.

Responsibilities:

  • Marketing and providing excellent customer service;
  • Handling of cash;
  • Control over stock;
  • Management of the shelves;
  • Handling of administration.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.