Get a reply from this employer — a resume and cover letter tailored to exactly what they’re hiring for.
Agrijob is seeking a Head of Operations near Kimberley in the Northern Cape to lead a senior management team in a high-impact, multi-unit production and packhouse environment.
The role requires 15+ years of senior management experience in agriculture or large-scale production, with a proven track record in strategic planning, financial oversight, and risk management. A passion for farming and food safety is essential.
See English version below’n Vooraanstaande varsprodukte-maatskappy in Suid-Afrika is op soek na ’n Bedryfshoof om 'n reeds suksesvolle boerderymaatskappy te bestuur, en na nog nuwe hoogtes toe te neem.Hierdie kommersiële boerderymaatskappy is ’n toonaangewende rolspeler in die landboubedryf en voorsien plaaslike en internasionale markte. Bedrywighede sluit groot kommersiële produksie-eenhede en moderne pakhuise met gevorderde tegnologie in.Hierdie is 'n goeie geleentheid vir 'n ervare persoon wat operasionele bestuurservaring het om 'n sleutelrol in die maatskappy op te neem, om sodoende sy/haar innoverende benadering te kom toepas in 'n vinnige, hoë-impak bedryf.Dit is 'n senior bestuursposisie en vereis ’n kandidaat wat gemaklik op uitvoerende vlak kan funksioneer, maar ook die vermoë het om fyn operasionele besonderhede te bestuur. Dit sluit in mensebestuur, finansiële bestuur en te verseker dat streng voedselveiligheid- en kwaliteitstandaarde in ’n omvattende produksie- en pakhuisomgewing gehandhaaf word.
Lei en motiveer ’n senior bestuurspan, implementeer operasionele strategieë en verseker die doeltreffende bereiking van besigheidsdoelwitte.
Bestuur daaglikse bedrywighede, bates en pakhuisprosesse terwyl streng nakoming van voedselveiligheid- en kwaliteitsstandaarde gehandhaaf word. Fokus op proaktiewe probleemoplossing, ingeligte besluitneming en die bevordering van operasionele uitnemendheid.
Bevorder spanontwikkeling, bestuur personeel se prestasie-doelwitte, en vestig ’n kultuur waar werknemers verantwoordelikheid neem en saamwerk as 'n span.
Optimaliseer vervoer, opberging en verspreiding van produkte om optimum doeltreffendheid en kostebesparing te verseker.
Werk ten nouste saam met tegniese en ingenieurspanne om prosesse te verbeter, asook die effektiwiteit van toerusting.
Monitor sleutelprestasiemaatstawwe, verseker doeltreffende kostebeheer en wees betrokke by strategiese beplanning, uitbreiding en beleggingsgeleenthede.
Bou en handhaaf sterk verhoudings met kernvennote, verskaffers en ander belanghebbendes.
________________________________________________________________________
A leading fresh produce company in South Africa is seeking a Head of Operations to strengthen its executive team. The position is based near Kimberley in the Northern Cape.The company is a prominent player in the agricultural sector, supplying both local and international markets. Its operations span multiple large-scale production units and modern warehouse facilities.This opportunity offers an experienced operational leader the chance to play a pivotal role in driving performance, growth, and innovation within a dynamic, high-impact environment.The senior management role requires a candidate who is comfortable operating at executive level, while also capable of managing operational detail. This includes people management, financial discipline, and maintaining strict quality standards in a demanding production and packhouse environment.