Enable job alerts via email!

ASSISTENT VERPLEEGKUNDIGE X1 8/8 POS, HUIS MIMOSA, TEHUIS VIR BEJAARDES (SLUITINGSDATUM: 30 SEP[...]

Badisa Charity

Cape Town

On-site

ZAR 200,000 - 300,000

Full time

6 days ago
Be an early applicant

Job summary

'n Organisasie vir Ouer Persone in Kaapstad is op soek na 'n verantwoordelike verpleegkundige. Vereistes sluit registrasie by die SA Raad vir Verpleegkundiges en kennis van bejaardesorg in. Die pos bied 'n salaris volgens riglyne, 'n pensioenfonds, mediese fonds, en ruim verlof. Aansoeke moet voor 30 September 2025 ingediënd word.

Benefits

Pensiioenfonds
Mediese fonds
Ruim verlof

Qualifications

  • Registrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges is 'n vereiste.
  • Ervaring in versorging van bejaardes word verkies.
  • Bereidwilligheid om skofte te werk.

Skills

Registrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges
Kennis van versorging van bejaardes
Goeie menseverhoudings
Job description

Huis Mimosa is ʼn Tehuis vir Ouer Persone, ’n program van Badisa, ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes
  • Registrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges
  • Kennis van versorging van bejaardes
  • Bereidwilligheid om skofte te werk en roep te doen
  • Goeie menseverhoudings.
Diensvoordele
  • Salaris volgens Badisa riglyne
  • Pensiioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlof
Datum van Diensaanvaarding

01 November 2025

Sluitingsdatum

30 September 2025

Rig aansoeke met volledige CV en bewyse van kwalifikasies aan

Die Admin.beampte
Huis Mimosa
Epos: mimosa@murraygemeente.co.za

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.