Erhalte eine Antwort von diesem Arbeitgeber
Dein Lebenslauf und dein Anschreiben, genau auf das zugeschnitten, was gesucht wird.
Babylonstoren werf ’n betroubare Algemene Onderhoudswerker om algemene herstelwerk en instandhouding te verrig. Die ideale kandidaat is fisies fiks met ’n oog vir detail en handhawing van ’n hoë standaard.
Vereistes sluit Matrieksertifikaat, Suid-Afrikaanse ID, ’n geldige bestuurlisensie en geen kriminele rekord in. Kandidate wat ervaring het met deure, slotte, skarniere en verfwerk is ’n pluspunt.