Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

Workshop Manager / Werkswinkel Bestuurder

OVK Bedryf BPK

Vrystaat

On-site

ZAR 250 000 - 350 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Vooraanstaande motor diensverskaffer in Vrystaat soek 'n ervare werkskoppunt bestuurder om 'n volhoubare diens aan kliënte te lewer. Die ideale kandidaat het 'n Graad 12, is 'n gekwalifiseerde diesel werktuigkundige met 4-5 jaar se ervaring in die motor omgewing. Hierdie rol sluit personeelbestuur, finansiële bestuur en die bestuur van administrasie in. Sterk kommunikasie in Afrikaans en Engels is ook vereis, sowel as kennis van Toyota prosedures. Geleenthede vir groei en ontwikkeling in 'n ondersteunende omgewing word gebied.

Qualifications

  • 4-5 jaar minimum ervaring in motor omgewing as werkswinkel bestuurder.
  • Geldige rybewys.
  • Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.

Responsibilities

  • Personeelbestuur.
  • Finansiele Bestuur.
  • Beheer en bestuur van administrasie.
  • Mark aandeel groei.
  • Bestuur en onderhoud van bates.
  • Daaglikse vergaderings met personeel.

Skills

Rekenaarvaardig (MS Office)
Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels
Onderhandelings vaardigheid
Diagnosering vaardigheid
Goeie interpersoonlike vaardighede

Education

Graad 12
Gekwalifiseerde diesel werktuigkundige
Job description
Kern doel van die pos:
Effektiewe beheer en bestuur van werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.
Minimum Vereistes:
  • Graad 12;
  • 4-5 jaar minimum ervaring in motor omgewing as werkswinkel bestuurder;
  • Gekwalifiseerde diesel werktuigkundige;
  • Geldige rybewys;
  • Kennis van Toyota werkswinkel prosedures.
Vaardighede:
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels;
  • Onderhandelings vaardigheid;
  • Onder druk kan funksioneer;
  • Diagnosering vaardigheid;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.
Verantwoordelikhede:
  • Personeelbestuur;
  • Finansiele Bestuur.
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Daaglikse vergaderings met personeel.

Main purpose of the position:
Effective workshop management and management to provide a sustainable service to all OVK Group clients with profitability.
Minimum Requirements:
  • Grade 12;
  • 4-5 years minimum experience in motor environment as workshop manager;
  • Qualified diesel mechanic;
  • Valid drivers license;
  • Knowledge of Toyota workshop processes.
Skills:
  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Negotiation skills;
  • Diagnostic skill;
  • Good interpersonal skills.
Responsibilities:
  • Personnel management;
  • Financial management;
  • Control and management of administration;
  • Market share growth;
  • Management and maintenance of assets;
  • Daily meetings with staff.
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.