Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

Packaging Technician / Verpakkingstegnikus

IS Recruitment

Citrusdal

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

2 days ago
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Geskikte maatskappy in Citrusdal is op soek na 'n Verpakkingstegnikus. Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die instandhouding en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. 'n Minimum van 1 jaar toepaslike ervaring is vereis, saam met sterk tegniese en probleemoplossingsvaardighede. 'n Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ervaring sal in jou guns tel. Dit is 'n uitstekende geleentheid om te groei in die rooibosbedryf.

Qualifications

  • Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in 'n industriële, verwerking- of verpakkingsomgewing.
  • Sterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasie.
  • Elektriese aanleg en ondervinding.

Responsibilities

  • Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene.
  • Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk.
  • Samestelling van 'n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene.

Skills

Probleemoplossing vaardighede
Lekkers kommunikasievaardighede
Praktiese tegniese aanvoeling

Education

Toepaslike naskoolse kwalifikasie

Tools

Masjinerie
Elektriese stelsels
Job description
Verpakkingstegnikus

Area: Citrusdal

Salaris: Markverwant en onderhandelbaar, afhangende van ondervinding.

Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die rooibosbedryf en spesialiseer in die produksie, verwerking, verpakking en uitvoer van hoëgehalte rooibostee. Ons bied tans ‘n uitstekende geleentheid vir ’n tegnikus om by ons span aan te sluit as Verpakkings Tegnikus.

Doel van die posisie:

Om verantwoordelikheid te neem vir die instandhouding, onderhoud en herstel van produksie- en verpakkingsmasjiene. Om optimale effektiwiteit op produksie- en verpakkingsmasjiene te verseker.

Kernverantwoordelikhede:
  • Algemene meganies en elektriese onderhoud en herstelwerk.
  • Verseker optimale effektiwiteit van produksie- en verpakkingsmasjiene deur monitering, foutopsporing, onderhoud en aanpassings.
  • Beperk verpakkingsmateriaal afval deur te verseker dat produksie- en verpakkingsmasjiene optimaal werk.
  • Samestelling van ’n effektiewe onderhoudskedule van produksie- en verpakkingsmasjiene en die uitvoering daarvan.
  • Bestuur staantye van produksie- en verpakkingsmasjiene.
  • Ondersteuning met personeelbestuur van die afdeling.
  • Verseker dat werksarea netjies is en dat veilige werksprosedures gevolg word en aan voedselveiligheid standaarde voldoen word.
Vereistes:
  • Toepaslike naskoolse kwalifikasie of ondervinding sal in jou guns tel
  • Sterk praktiese tegniese aanvoeling en belangstelling in masjinerie en meganisasie
  • Elektriese aanleg en ondervinding
  • Meganiese aanleg en ondervinding
  • Probleemoplossing vaardighede
  • Uitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel en departemente te skakel.
  • Minimum 1 jaar toepaslike ervaring in ‘n industriële, verwerking- of verpakkingsomgewing
Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.