Job Search and Career Advice Platform

Enable job alerts via email!

Multimediajoernalis

Media24

Wes-Kaap

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Voorname mediaonderneming soek 'n multimediajoernalis in Kaapstad of Johannesburg. Ideaal vir 'n energieke, kreatiewe individu met tegniese en joernalistieke vaardighede. Die pos vereis 'n relevante tersiêre kwalifikasie en ervaring in 'n nuuskantoor. Deelnemers moet ook bereid wees om onreëlmatige ure te werk en hoofsaaklik aan die multimediaredakteur verslag te doen.

Benefits

Geleenthede vir groei

Qualifications

  • Ervaring as 'n multimediajoernalis in 'n gerenommeerde nuuskantoor.
  • Uitmuntende vaardighede in Afrikaans.

Responsibilities

  • Skep multimediainhoud vir Netwerk24 se mark.
  • Identifiseer multimediaidees wat by die mark pas.
  • Bereid om ongereelde ure te werk.

Skills

Kreatiwiteit
Tegniese multimediakennis
Kamerawerk
Video redigering
Podcasts produksie
Vaardighede in Afrikaans

Education

Relevante tersiêre kwalifikasie
Job description

Netwerk24 het ’n vakature vir ’n multimediajoernalis in Kaapstad of Johannesburg. Hierdie pos is ideaal vir iemand wat energiek en kreatief is met tegniese en joernalistieke vaardighede. Die posbekleër sal aan Netwerk24 se multimediaredakteur rapporteer.

Minimum vereistes:
  • 'n Toepaslike tersiêre kwalifikasie;
  • Ervaring as ’n multimediajoernalis in ’n gerekende nuuskantoor sal ’n aanbeveling wees;
  • Tegniese multimediakennis en -vaardighede.
Die suksesvolle kandidaat sal oor die volgende eienskappe beskik:
  • Kreatiwiteit, innoverende denke en die vermoë om impakvolle inhoud te skep;
  • Vaardigheid in kamerawerk, die redigeer van video’s, die vervaardiging van podsendings;
  • Tegniese kennis en vaardighede, ook voor die kamera;
  • Uitmuntende vaardighede in Afrikaans;
  • ’n Skerp nuussin;
  • Die vermoë om onder druk te werk en spertye te haal;
  • Die vermoë om onafhanklik te werk, maar ook as deel van ’n span.
Vaardighede & Bevoegdhede:
  • Die vermoë om klank en beeld van ’n hoë gehalte op te neem;
  • Tegniese vaardighede in naproduksie;
  • Kreatiewe en innoverende multimediaprojekte voorstel en uitvoer;
Pligte behels onder meer die volgende:
  • Die skep van multimediainhoud gepas vir Netwerk24 se mark;
  • Die identifiseer van multimediaidees waarby Netwerk24 se mark aanklank sal vind;
  • Bereidheid en beskikbaarheid om ongereelde ure en dikwels oor naweke en op vakansiedae te werk.

Netwerk24 bied ’n opwindende werkomgewing met ruim geleenthede vir groei.

Ingevolge Media24 se diensbillikheidsbeleid sal voorkeur gegee word aan geskikte kandidate uit die aangewese groepe.

Netwerk24 has a vacancy for a multimedia journalist in Cape Town or Johannesburg. This position is ideal for someone energetic and creative, with strong technical and journalistic skills. The successful candidate will report to Netwerk24's multimedia editor.

Minimum requirements:
  • A relevant tertiary qualification.
  • Experience as a multimedia journalist in a reputable newsroom will count in the candidate’s favour.
  • Technical multimedia knowledge and skills.
The successful candidate should have the following qualities:
  • Creativity, innovative thinking, and the ability to create impactful content;
  • Skills in camerawork, video editing and podcast production;
  • Technical knowledge and skills, also in front of the camera;
  • Excellent skills in Afrikaans;
  • A keen sense of news;
  • The ability to work under pressure and meet deadlines;
  • The ability to work independently, but also as part of a team.
Skills & Competencies:
  • The ability to capture high-quality audio and visuals;
  • Technical skills in post-production;
  • Propose and execute creative and innovative multimedia projects.
Duties include, among others:
  • Creating multimedia content suited to Netwerk24’s market;
  • Identifying multimedia ideas that will appeal to Netwerk24's market;
  • Willingness and availability to work irregular hours and often on weekends and public holidays.

Netwerk24 offers an exciting work environment with ample opportunities for growth.

In line with Media24's employment equity policy, preference will be given to suitable candidates from designated groups.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.