Enable job alerts via email!

Mid–Senior Flutter

1B152992-92Da-49F0-975D-D859Da180Ac5

Pretoria

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Vooruitdenkende tegnologie-onderneming in Pretoria is op soek na 'n Mid–Senior Flutter / Android Ontwikkelaar. Jy moet meer as 5 jaar ondervinding hê in mobiele sagteware-ontwikkeling, met sterk kennis van Flutter en Android. Die maatskappy bied 'n mededingende vergoeding en moderne werkruimte. Stuur jou CV in met die onderwerp 'Aansoek – Flutter / Android Ontwikkelaar'.

Benefits

Mededingende vergoeding
Moderne werkruimte
Samewerkende span
Opwindende projekte

Qualifications

  • 5+ jaar ondervinding in mobiele sagteware-ontwikkeling.
  • Sterk kennis van Flutter en Android (Java / Kotlin).
  • Ervaring met REST APIs, Firebase, en gebruikersvriendelike UI / UX.

Skills

Mobiele sagteware-ontwikkeling
Flutter
Android (Java / Kotlin)
REST APIs
Firebase
UI / UX ontwerp
Probleemoplossingsvermoë
Job description

WERKSGELEENTHEID BY AGRIHOST Mid–Senior Flutter / Android Ontwikkelaar

Ligging : Pretoria, Suid-Afrika
Taalvereiste : Moedertaal Afrikaans
Ervaring : Minimum 5 jaar ná studies

Is jy 'n ervare Flutter- en Android-ontwikkelaar wat graag deel wil wees van 'n innovatiewe tegnologie-onderneming in die landbou- en digitale domein?

Agrihost soek 'n talentvolle ontwikkelaar wat hou van uitdagings, spanwerk en hoë standaarde in kodekwaliteit.

Wat ons soek :
  • 5+ jaar ondervinding in mobiele sagteware-ontwikkeling
  • Sterk kennis van Flutter, Android (Java / Kotlin)
  • Ervaring met REST APIs, Firebase, en gebruikersvriendelike UI / UX
  • Uitstekende probleemoplossingsvermoë
  • Afrikaans as eerste taal
  • In of naby Pretoria gevestig
Wat Agrihost bied :
  • Mededingende vergoeding
  • Moderne, groei-georiënteerde werkruimte
  • Samewerkende span en opwindende projekte
  • Werksleenthede in 'n gevestigde, vooruitdenkende maatskappy

Stuur jou CV na : Gebruik as onderwerp : Aansoek – Flutter / Android Ontwikkelaar

Job Types : Full-time, Permanent
Work Location : In person

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.