Enable job alerts via email!

Leerling Graangradeerder / Learner Grain Grader

OVK Bedryf BPK

Vrystaat

On-site

ZAR 100 000 - 120 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Onbekende landbou onderneming soek 'n jong, dinamiese kandidaat (24 jaar of jonger) om die Silo Bestuurder te ondersteun. Die pos sluit in: grading van graan, voorraadbeheer, en voldoen aan voedselveiligheidsstandaarde. Vereistes sluit in 'n Graad 12 met Wiskunde en 'n geldige rybewys. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels is noodsaaklik. Hierdie rol bied n geleenthede vir ontwikkeling in die graansilo bedryf.

Qualifications

  • Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is ‘n aanbeveling.
  • Geldige rybewys benodig.
  • Bereidwillig om tussen Silos te roteer.

Responsibilities

  • Gradering van kommoditeite (graan) onder toesig.
  • Beheer van voorraad.
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid.
  • Verskeie silo take.
  • Byhou van administrasie.

Skills

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig (MS Office)
Goeie interpersoonlike vaardighede
Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos)
Sterk administratiewe orientasie

Education

Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70%
Job description

Ontwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:
  • Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is ‘n aanbeveling;
  • Geldige rybewys;
  • Aansoekers moet bereidwillig wees om tussen Silos te roteer.
Vaardighede:
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie.
Verantwoordelikhede:
  • Gradering van kommoditeite (graan) onder toesig;
  • Beheer van voorraad;
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid;
  • Verskeie silo take;
  • Byhou van administrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.

Development opportunities for young dynamic candidates (24 years and younger) with a passion for agriculture and that are interested in grain training within the grainsilo environment.

Main purpose of the position:

Provide assistance to the Silo Manager and Grain Grader regarding the operation of the Silo and the determination of the degree of commodities in an ethical and fair manner.

Minimum Requirements:
  • Grade 12 with Mathematics or Mathematic literacy above 70% will be an advantage;
  • Driver's license;
  • Applicants must be willing to rotate between Silos.
Skills
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good interpersonal skills;
  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
  • Strong administrative skills.
Responsibilities
  • Grading of commodities (grain) under supervision;
  • Control of inventory;
  • Comply with food safety and occupational safety standards;
  • Various silo duties;
  • Maintaining administration.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.