Junior Boekhouer

Pro-Match Recruitment

Gauteng

Sur place

ZAR 180 000 - 260 000

Plein temps

Il y a 9 jours

Obtenez une réponse de cet employeur

Votre CV et votre lettre de motivation, adaptés exactement à ce que l’employeur recherche.

Passez les filtres ATS

Résumé du poste

Pro-Match Recruitment is op soek na 'n gemotiveerde junior rekeningkunde-medewerker in Gauteng om finansiële transaksies te verwerk en rekords akkuraat te hou. Die rol behels krediteure/debiteure, fakturering en ondersteuning van die finansiële span.

Vereistes sluit matriek en 'n relevante kwalifikasie in Boekhouding/Rekeningkunde/ Finansies in en 1–2 jaar relevante ervaring. Kennis van Pastel/Sage/Xero is voordelig; sterk fyn detail en kommunikasievaardighede is noodsaaklik.

Qualifications

  • Graad 12 (Matriek)
  • Sertifikaat, Diploma of relevante kwalifikasie in Boekhouding, Rekeningkunde of Finansies.
  • 1–2 jaar boekhoudkundige of rekeningkundige ervaring (sal tot voordeel strek).
  • Vaardigheid in Microsoft Excel en rekeningkundige sagteware (Pastel, Sage, Xero of soortgelyk).
  • Stark syferkundige en analitiese vaardighede.
  • Uitstekende aandag aan detail en akkuraatheid.
  • Goeie kommunikasie- en organisatoriese vaardighede.
  • Vermoë om onafhanklik sowel as in 'n span te werk

Responsabilités

  • Vaslegging en verwerking van finansiële transaksies op 'n akkurate wyse.
  • Instandhouding van krediteure- en debiteure-rekords.
  • Rekonsiliasie van bankrekeninge en verskafferstate.
  • Hulpverlening met maandelikse boekhouding en verslagdoeningsprosesse.
  • Verwerking van fakture, betalings en kwitansies.
  • Handhawing van akkurate lêerstelsels en finansiële rekords.
  • Hulp met BTW-berekeninge en indienings.
  • Ondersteuning van senior rekeningkundige personeel met administratiewe en finansiële take.
  • Verseker nakoming van maatskappybeleide en rekeningkundige prosedures.

Connaissances

Sterk syferkundige vaardighede
Analitiese vaardighede
Uitstekende aandag aan detail
Kommunikasie
Onafhanklik en spanwerk

Formation

Sertifikaat, Diploma of relevante kwalifikasie in Boekhouding, Rekeningkunde of Finansies

Outils

Pastel
Sage
Xero

Description du poste

Sleutelverantwoordelikhede
  • Vaslegging en verwerking van finansiële transaksies op 'n akkurate wyse.
  • Instandhouding van krediteure- en debiteure-rekords.
  • Rekonsiliasie van bankrekeninge en verskafferstate.
  • Hulpverlening met maandelikse boekhouding en verslagdoeningsprosesse.
  • Verwerking van fakture, betalings en kwitansies.
  • Handhawing van akkurate lêerstelsels en finansiële rekords.
  • Hulp met BTW-berekeninge en indienings.
  • Ondersteuning van senior rekeningkundige personeel met administratiewe en finansiële take.
  • Verseker nakoming van maatskappybeleide en rekeningkundige prosedures.
Minimum Vereistes
  • Graad 12 (Matriek).
  • Sertifikaat, Diploma of relevante kwalifikasie in Boekhouding, Rekeningkunde of Finansies.
  • 1–2 jaar boekhoudkundige of rekeningkundige ervaring (sal tot voordeel strek).
  • Vaardigheid in Microsoft Excel en rekeningkundige sagteware (Pastel, Sage, Xero of soortgelyk).
  • Sterk syferkundige en analitiese vaardighede.
  • Uitstekende aandag aan detail en akkuraatheid.
  • Goeie kommunikasie- en organisatoriese vaardighede.
  • Vermoë om onafhanklik sowel as in 'n span te werk
Obtenez votre examen gratuit et confidentiel de votre CV.

ou faites glisser et déposez votre fichier ici.

Similar jobs

Postes similaires à comparer

Accountant / Rekenmeester
Accountant / Rekenmeester

Pro-Match Recruitment • Centurion

Sur place
ZAR 360 000 - 540 000
Boekhouer / Bookkeeper
Boekhouer / Bookkeeper

Werfnet • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 240 000
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant
Senior Finansiële Rekenmeester / Senior Financial Accountant

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 380 000 - 520 000
2 prestasiegebaseerde bonusse per jaar
SAICA-fooie word jaarliks deur die ma-
Senior Financial Manager
Senior Financial Manager

Pro-Match Recruitment • Bethlehem

Sur place
ZAR 900 000 - 1 300 000
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder
Senior Rekenmeester / Finansiële Bestuurder

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 670 000 - 781 000
SAICA Clerk
SAICA Clerk

Pro-Match Recruitment • Stellenbosch

Sur place
ZAR 180 000 - 260 000
Junior Boekhouer: Groei in Finansies en Rekeningkunde
Junior Boekhouer: Groei in Finansies en Rekeningkunde

Pro-Match Recruitment • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 260 000
Junior Bookkeeper — Precise Finances & Reconciliations
Junior Bookkeeper — Precise Finances & Reconciliations

Werfnet • Gauteng

Sur place
ZAR 180 000 - 240 000
BOEKHOUER / ACCOUNTANT
BOEKHOUER / ACCOUNTANT

Ligpos (Pty) Ltd • Pretoria

Sur place
ZAR 700 000 - 900 000
Junior Accountant | Sage & Excel Specialist
Junior Accountant | Sage & Excel Specialist

Werfnet • Johannesburg

Sur place
ZAR 180 000 - 240 000