Enable job alerts via email!

Cctv Technician

Electronic Security Services

Gauteng

On-site

ZAR 200 000 - 300 000

Full time

Today
Be an early applicant

Generate a tailored resume in minutes

Land an interview and earn more. Learn more

Job summary

'n Gesiene sekuriteitsmaatskappy is op soek na 'n professionele Tegnikus met minstens 7 jaar ervaring. Kandidate moet gespesialiseerd wees in CCTV en IT, en bereid wees om regoor Gauteng te reis. Die rol sluit die installasie en instandhouding van stelsels in, sowel as opleiding aan kliënte. 'n PSIRA-sertifikaat en goeie kommunikasiemvaardighede is vereis.

Qualifications

  • Minimum van 7 jaar ondervinding as Tegnikus in sekuriteitstelsels.
  • Moet 'n PSIRA-sertifikaat hê.
  • Vlot in Afrikaans en Engels.

Responsibilities

  • Installasie en instandhouding van sekuriteitsstelsels.
  • Ontwerp van IP-gebaseerde stelsels.
  • Opleiding aan kliënte oor stelsels.

Skills

CCTV
IT en netwerke
Foutopsporing
Programmering van stelsels

Tools

MS Office
Excel
Job description
Inleiding

‘n Dinamiese en gesiene maatskappy in Centurion, wat spesialiseer in elektroniese sekuriteit en toesigstelsels, is op soek na ’n professionele, betroubare Tegnikus met minstens 7 jaar ondervinding, verkieslik tans werksaam in die industrie en op soek na ’n beter geleentheid.

As jy glo jy het wat dit verg en jy is honger vir ’n nuwe uitdaging – doen nou aansoek.

Posbeskrywing

Installasie van nuwe projekte, diensuitroepe en geskeduleerde instandhouding.

Gestruktureerde bedrading en projekbestuur.

Jy moet ’n spesialis wees in foutopsporing in al die sleutelareas soos in jou posbeskrywing uiteengesit.

Toesig (CCTV) en netwerke is die hoofvaardighede en kundigheid wat vir hierdie pos vereis word, maar kandidate met ekstra ondervinding soos alarms, toegangsbeheer en elektriese heinings sal voorkeur geniet.
  • Ontwerp van stelsels, installasies en instandhouding van IP-gebaseerde stelsels
  • Opstelling en programmering van video-analise
  • Begrip van kameralense, blindekolle en tipes kameras
  • Opstelling van internetverbindings tussen kliënte en beheerkamer
  • Netwerk- en IT-vaardighede is ’n moet (Opstelling van routers en draadlose netwerke)
  • Veselsplyting sal tot jou voordeel wees
  • Opleiding en oorhandiging aan kliëntAlarmstelsels
  • Nuwe installasies van bedrade en draadlose alarmstelsels
  • Foutopsporing
  • Plasing en kennis van PIR-detektors
  • Programmering van stelsels
  • Opleiding en oorhandiging aan kliëntToegangsbeheer
  • Installasie en instandhouding van vingerafdruk- en gesigsherkenningstoestelle
  • Opstelling en konfigurasie van sagteware, deurkontroleerders en lesers
  • Installasie en instandhouding van boomhekkies, draaikruise en hekoutomatisering
  • Beplanning en implementering van bekabeling
  • Opleiding en oorhandiging aan kliëntElektriese Heinings
  • Installasie en instandhouding
  • Foutopsporing
  • Geskeduleerde instandhouding
Vereistes vir Aansoekers

Ouderdom 35 of ouer
Minimum van 7 jaar ondervinding as Tegnikus in sekuriteitstelsels
Spesialis in CCTV, IT en netwerke
PSIRA-sertifisering is ’n voordeel
Vlot in Afrikaans en Engels
Uitstekende kommunikasievaardighede – geskrewe en mondeling
Geldige bestuurderslisensie
Rekenaarvaardigheid (MS Office en Excel)
Bereid om regoor Gauteng te reis
Positiewe werksetiek
Moet gesond, netjies, gedissiplineerd en goed georganiseerd wees

Pakket

Die pakket sal afhang van jou vaardighede en ondervinding, en sal maatskappyvoordele en prestasiegebaseerde aansporings insluit.

Stel jy belang?

Get your free, confidential resume review.
or drag and drop a PDF, DOC, DOCX, ODT, or PAGES file up to 5MB.