
Enable job alerts via email!
Generate a tailored resume in minutes
Land an interview and earn more. Learn more
'n Welwillende organisasie in Kuilsrivier soek 'n Algemene Werker om te help met tuinwerk, die onderhoud van die tehuis, en administratiewe take. 'n Geldige bestuurslisensie is 'n voordeel, en geen kriminele rekord is vereis. Diensaanvaarding is so spoedig moontlik. Voordele sluit in volgens organisasie riglyne en pensioenfonds.
Huis De Kuilen geleë in Kuilsrivier en ‘n program van Badisa beskik oor ‘n vakature vir ‘n Algemene Werker. Badisa is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Die aangewese kandidaat rapporteer aan die Faktotum.
‘n Geldige bestuurslisensie sal voordelig wees. Geen kriminele rekord.
Adres: Skoolstraat 5, Kuilsrivier
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
Sluitings datum: 1 Desember 2025
E-pos volledige CV na: bestuurder@huisdekuilen.co.za
Die CV Kan Ook Per Hand Gelewer Word By: Skoolstraat 5, Kuilsrivier
Navrae: 021 903 7055 (Rian de Jager)
Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.