
Enable job alerts via email!
A prominent South African university is seeking an Administrative Officer for its Journalism Department. The role involves providing academic support for research and teaching, managing staffing and resources for the journalism program, and assisting with organizing workshops and conferences. Candidates should have experience in academic administration and strong organizational skills.
The Department of Journalism at Stellenbosch University (SU) is a growing hub of research, supervision, teaching and community engagement in the fields of journalism, media and communication. The department offers Knowledge Skills (an undergraduate module for all students in the Faculty of Arts and Social Sciences), a practice-oriented honours degree and advanced research-based degrees on MA and PhD levels. The practical nature of the BAHons Journalism degree necessitates a high workload in terms of academic administration, including responsibilities related to staffing and equipment for a production-oriented programme, and a intensive selection process for prospective students. The department hosts international visitors, conferences and workshops, and maintains an active digital media presence requiring curated content. Administrative support is needed to support these activities. (Stellenbosch Campus) Ref. LSW11/261/1025
Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe
Departement Joernalistiek
Administratiewe Beampte (Posvlak 12)
(Tweejaar-vastetermynkontrak)
(Stellenbosch-kampus)
Verw. LSW11/261/1025
Die Departement Joernalistiek by die Universiteit Stellenbosch (US) is een groeiende sentrum vir navorsing, studieleiding, onderrig en gemeenskapsbetrokkenheid in die veld van joernalistiek, media en kommunikasie. Ons bied tans Kennisvaardighede, ’n voorgraadse module vir alle studente in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, ’n praktykgerigte honneursgraad en gevorderde navorsingsgebaseerde grade op MA- en PhD-vlak aan. Die praktiese aard van die HonsBA Joernalistiek-graad noodsaak ’n buitengewoon hoë werkslading ten opsigte van akademiese administrasie, en sluit addisionele verantwoordelikhede in vir personeel en toerusting in ’n produksiegeoriënteerde program. Die keuringsproses vir hierdie program is intensief en vereis fyn beplanning en korrespondensie met voornemende studente. Die Departement funksioneer soms as gasheer vir internasionale besoekers, konfrensies en werkswinkels en hou ’n aktiewe teenwoordigheid op die webtuiste en sosiale media, waarvoor inhoud gesorg moet word. Die Departement benodig dus akademiese ondersteuning vir al hierdie aktiwiteite.
Duties/Pligte