
Enable job alerts via email!
'n Organisasie in Sosiale Dienste in Kaapstad soek 'n Maatskaplike Werker. Vereistes sluit 'n Graad of Diploma in Maatskaplike Werk, registrasie en ondervinding in Kinder- en Gesinsorgwerk in. Voordele sluit 'n mediese fonds en pensioenskema in. Die aansoek sluit op 14 November 2025 en diensaanvaarding is vanaf 1 Desember 2025.
Posvereistes Vir Maatskaplike Werker Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Die Beheerraad van Badisa Maatskaplike Dienste, PRINS ALBERT wag aansoeke in vir ’n: Kandidate wat Badisa se waardes onderskryf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen:
1 Desember 2025 of so spoedig moontlik
Voorsien ’n Volledige CV Met Ten Minste 3 (Drie) Referente Wat Gekontak Mag Word En Stawende Dokumente Teen 14 November 2025 Aan
Die Bestuurder: Maatskaplike Diensprogramme,
E-pos: tbredenkamp@badisa.org.za
Indien u nie binne twee (2) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou dan die aansoek as onsuksesvol.